Freddie Highmore

Freddie Highmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alfred Thomas Highmore
Alias Haas Das
Geboorte 14 Februarie 1992 (1992-02-14)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Engels
Alma mater Emmanuel College, Cambridge
Beroep(e) Akteur, vervaardiger en skrywer
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freddie Highmore (gebore 14 Februarie 1992 in Londen) is 'n Engelse akteur, vervaardiger en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Finding Neverland (2004), Charlie and the Chocolate Factory (2005), en The Art of Getting By (2011), en in die televisiereeks Bates Motel (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy